Nes ons ander kleuter-CD’s’ is hierdie stories in eenvoudige taal geskryf vir beginner-luisteraartjies’ met heerlike byklanke wat luistervaardighede stimuleer.
Die onderwerpe in die stories is kindervriendelik’ en propvol tipiese AnnaEmm-humor wat die kleingoed sal laat skaterlag!
‘Maklike kort stories met lewendige byklanke! Leer jou kleuter speel-speel om te luister.
Stories op die CD:
– Die bang beskuitjie
– Die stink blommetjie
– Die sterk goggatjie
– Die skaam krappie
– Die haastige karretjie
– Die honger hasie
...div>
Ouderdom: 2 – 5 jaar
Audio CD (25 min)
Voorgelees deur Therené Nel
Taal: Afrikaans
Audio CD (25 min)
Voorgelees deur Therené Nel
Taal: Afrikaans



