Vrolike Fabels – Audio CD (Afrikaans)
Waaroor gaan dit?
Lekkerluister’ moderne dierestories met maklike taal en baie byklanke? spesiaal vir ons 2-5 jariges maatjies!
Die stories is afgestof en oorgeskryf in lekker moderne kindertaal. Dis groot pret en bevorder luistervaardighede en konsentrasie? sommer so speel-speel!
Stories op die CD:
– Haastige Haas en Stadige Skilpad
– Hoe olifante slurpe gekry het
– Hoekom uile se oë so groot is
– Jakkals en juffrou Kraai
– Benjamin Krap loop skeef
– ...Plaasjapie en Stadsjapie
– Koning Leeu en die muis
Audio CD (35 min)
Voorgelees deur Lorraine du Toit
Taal: Afrikaans
Ouderdom: 2 – 5 jaar
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 23 × 21 × 1 cm |
| Model | KLAE006 |
|---|
Related products
Default Category
Kendo – Tool Belt / Craftsman Belt with 12 Outer and 8 Inner Pockets
R 648 inc VAT



