Goudvissies is baie dapper’ maar van alle goudvissies op die hele aarde was daar geen een dapperder as Sakkie Bloep nie…
Sakkie Bloep is die heel laaste goudvissie in die troeteldierwinkel’ en die man van die winkel wil hom eers uitgooi omdat niemand hom wil koop nie. Maar dan gebeur daar iets en Sakkie Bloep doen ‘n baie dapper ding…
Stories op die CD:
– Wat in die winkel gebeur het
– Wat by die skool gebeur het
– ...Wat by die partytjie gebeur het
– Wat by Oupa en Ouma gebeur hetLekkerluister stories voorgelees deur Diaan Lawrenson.
Audio CD
40 Minute
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Die avonture van Sakkie Bloep (Voorgelees deur Diaan Lawrenson)
Category: Default Category
Ouderdom: 3 – 9 jaar
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 23 × 20 × 1 cm |
| Model | KLAE036 |
|---|
Related products
Default Category
R 7 236 inc VAT



