Froneman die Ghloemp woon al eeue lank tussen die plante in die vergete huis se tuin. Niemand weet hy is daar nie’ en hy maak soos hy wil. Maar dan trek nuwe mense by die huis in’ en hulle bring hulle stout hondjie saam…
Stories op die CD:
– Hoe alles eers was
– Hoe alles verander het
– Hoe alles verkeerd gegaan het
– Hoe alles weer reg uitgewerk het
(Also available in English as “Froneman the Ghlump”)Voorgelees ...deur Lorraine du Toit)
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 16 × 13 × 1 cm |
| Model | KLAE045A |
|---|



