Die Boekwurms woon in die biblioteek. Dit is hulle werk om die boeke af te stof en weg te pak saans wanneer die mense huis toe is.
Die Boekwurms is baie lief vir stories’ en hulle vertel graag vir mekaar al die stories wat hulle al gelees het. Maar Boekwurms is nie baie slim nie’ en soms raak die stories bietjie deurmekaar…
Stories op die DVD:
– Rooikappertjie
– Die vier varkies
– Gouesokkies
– Sewewitjie
– Hansie en Sannie<...br />– Jan en die mieliestronk
– Die prins in die padda
DVD (90 min)
Taal: Afrikaans
Ouderdom: 2 – 5 jaar
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 2 × 1 × 1 cm |
| Model | KLAE020 |
|---|
Related products
Default Category
R 386 inc VAT
Default Category
R 7 236 inc VAT



