Niks opwindends gebeur ooit met Griet Muskiet nie. Sy wens haar lewe was nie so vreeslik vervelig nie. Maar dan sien sy ‘n advertensie in die koerant vir ‘n yslike avontuur’ en skielik verander alles?
Stories op die CD:
– Die advertensie in die koerant
– Die diepste gat in die wêreld
– ‘n Liggie in die donker
– Allewaai die kraaiVoorgelees deur Gys de Villiers
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 23 × 23 × 1 cm |
| Model | KLAE051 |
|---|
Related products
Default Category
R 14 inc VAT
Default Category
Crucial 16GB DDR4 3200 MHz SO-DIMM Single Ranked Module – Green
R 2 454 inc VAT



