16 Luisterstories uit die OU en Nuwe Testament – kort’ maklik verstaanbare bybelstories vir ons heel kleinste maatjies. Luister na tannie Therene
Die Ou Testament
– God maak alles
– Noag se ark
– Moses in die mandjie
– ‘n Pad deur die see
– Hanna vra vir ‘n kindjie
– Dawid en Goliat
– Daniël in die leeukuil
– Jona
Die Nuwe Testament
– Die geboorte van Jesus
– Jesus se doop
– Water word wyn
– Vyf broodjies en ...twee vissies
– Jesus loop op die water
– Lasarus
– Saggeus
– Jesus se dood en opstanding
(Also available in English as “My Bible-Blankie”)
– Dubbele Audio CD (50 min)
– 1Voorgelees deur Therené Nel
– Taal: Afrikaans (Ook beskikbaar in Engels as “My Bible-Blankie Omnibus”)
– Ouderdom: 2 – 5 jaar
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 22 × 21 × 1 cm |
| Model | KLAE016A |
|---|
Related products
Default Category
Crucial 16GB DDR4 3200 MHz SO-DIMM Single Ranked Module – Green
R 2 454 inc VAT



