Ansofie Plak – Die lummel se laarse
Boek 3:
Daar is ‘n lummel in Kromstraat’ en hy is in ‘n slegte bui. Iemand het sy stewels gesteel’ en nou moet Ansofie hom help om dit te kry voordat hy alles om hom plattrap?
Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimte-reisigers’ en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die ...bure se seuntjie’ Miglio’ beland Ansofie in allerhande interssante avonture.
Deur Anna Emm
Geskik vir 3 – 9 Jaar
A5 Sagteband
60 Bladsye
Illustrasies deur E.Lanie.
Afrikaanse Kinderstories (BOEK) – Ansofie Plak: Die lummel se laarse – Boek 3
R 0 inc VAT
Out of stock
Category: Default Category
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 2 × 1 × 1 cm |
| Model | KLAE025 |
|---|
Related products
R 386 inc VAT
R 109 inc VAT
R 16 inc VAT



