Ansofie Plak – Die spinnesourus
Boek 4:
Daar is ‘n reusagtige spinnekop in Kromstraat – ‘n spinnesourus met bene so lank soos telefoonpale! Ansofie Plak en Hond en Miglio moet hom vastrek voordat hy groot moles veroorsaak. Maar waar kom so ‘n dierasie vandaan? En hoe op aarde vang jy hom?
Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimte-reisigers’ en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur ...in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie’ Miglio’ beland Ansofie in allerhande interssante avonture
Deur Anna Emm
Geskik vir 3 – 9 Jaar
A5 Sagteband
60 Bladsye
Illustrasies deur E.Lanie.
Afrikaanse Kinderstories (BOEK) – Ansofie Plak: Die spinnesourus – Boek 4
Category: Default Category
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 2 × 1 × 1 cm |
| Model | KLAE026 |
|---|



