Ansofie Plak – Die verdwynende huis
Boek 1:
Wanneer een van die huise in Kromstraat op ‘n dag spoorloos verdwyn’ besluit Ansofie om te gaan ondersoek instel…
Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimte-reisigers’ en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie’ Miglio’ beland Ansofie in allerhande interssante avonture
Deur Anna Emm
Geskik vir 3 – 9 ...Jaar
A5 Sagteband
60 Bladsye
Illustrasies deur E.Lanie.
Afrikaanse Kinderstories (BOEK) – Ansofie Plak: Die verdwynende huis – Boek 1
Category: Default Category
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 2 × 1 × 1 cm |
| Model | KLAE023 |
|---|
Related products
Default Category
R 7 236 inc VAT
Default Category
Kendo – Tool Belt / Craftsman Belt with 12 Outer and 8 Inner Pockets
R 648 inc VAT



