Al wat Babettie Parfuum nog haar lewe lank wou doen’ was om vir ‘n koerant te werk en opwindende stories te gaan uitsnuffel. Maar koerante stel nie belang in meisie-joernaliste nie – veral nie as hulle doodgewone dam-paddas is nie! Toe maak sy ‘n plan…en sommer gou slaan sy ‘n werkie by die Sondagkoerant los.
Stories op die CD:
– Die storie van die vlieënde wasgoed
– Die storie van die maan in die visdam
– Die storie van ...die pratende klip
– Die storie van die wind se niggieVoorgelees deur Lorraine du Toit
Audio CD
40 Minute
Ouderdom: 3 – 9 jaar
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 2 × 1 × 1 cm |
| Model | KLAE048 |
|---|
Related products
Sale!
Uncategorised
Sale!
Uncategorised



