Wanneer Koning Skewe-toontjie per ongeluk in die wasmasjien beland …krimp hy! Nou wil nie een van die ander konings by die Groot Vergadering van Konings glo dat dit regtig HY is nie! Om homself te bewys’ stuur hulle hom op ?n vreemde ekspedisie. Want almal weet dat die regte Koning Skewe-toontjie nog altyd baie goed met moelike reuse’ koekverkopings’ en duikbote was…Maar dit was toe hy heelwat groter was…
Stories op die CD:
– Oor konings en vergaderings
– ...Oor moeilike reuse
– Oor koekverkopings
– Oor stukkende duikbote Voorgelees deur Lekker luister stories voorgelees deur Anel Alexander.
Audio CD
40 Minute
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Die heel kleinste koninkie (Voorgelees deur Anel Alexander)
Category: Default Category
Ouderdom: 3 – 9 jaar
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 13 × 1 cm |
| Model | KLAE034 |
|---|
Related products
Default Category
R 306 inc VAT
Default Category
R 7 236 inc VAT
Default Category
Altezze – Fragile Tape (Handle with Care) 48 x 50m – Box of 36 Rolls
R 680 inc VAT



