Wie sal kan bly in ‘n vlieënde yskas? En wat sal die sterkste babatjie in die wêreld als kan doen? Het jy al gewonder oor hoekom mens nie skroefies mag eet nie? ‘n Versameling van regtige …vreemde stories!
Stories op die CD:
– Die koning se leeu se snorbaard se klokkie
– Die sterkste babatjie in die wêreld
– Die vlieënde yskas
– Hoekom mens nie skroefies eet nie
Voorgelees deur Lorraine du Toit
...Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute
...Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute



