Die musiekman woon in ‘n groot klipkasteel op die rotse by die see – daar waar hy niemand kan pla wanneer hy sy note en sy wysies speel nie. Hy woon daar saam met sy kat’ Karalie. Wanneer die musiekman besluit om op ‘n wêreldreis te gaan’ vra hy vir Karalie om die kasteel op te pas tot hy terugkom. Maar vreemde dinge gebeur…?
Stories op die CD:
– Alleen in die groot kasteel
– Vier-en-veertig hasies
– Wie bestuur ...die lugballon?
– Die groot storm
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Die musiekman se kat (Voorgelees deur Chris Chameleon)
Category: Default Category
Lekkerluister stories voorgelees deur Chris Chameleon
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 25 × 22 × 1 cm |
| Model | KLAE037 |
|---|
Related products
Default Category
R 306 inc VAT
Default Category
R 109 inc VAT



