Waaroor gaan dit?
Ontmoet vir Duimpie…’n seuntjie se avonture oor kleinwees en groot dinge doen!
Duimpie is kleiner as die ander mense in sy gesin’ en ook kleiner as sy maatjies by die skool. Omdat hy so klein is’ beland hy dikwels in vreemde situasies! Maar Duimpie vind ook uit dat dit nie altyd ‘n slegte ding is om klein te wees nie…Ses lekkerluister stories vir al ons klein maatjies wat probeer sin maak van ‘n groot wê...reld!
Stories op die CD:
– Duimpie en die groot hond
– Duimpie en die walvis
– Duimpie en die olifant
– Duimpie en die resies
– Duimpie en die arend
– Duimpie en die vis
Audio CD (35 min)
Voorgelees deur Lorraine du Toit
Taal: Afrikaans
Ouderdom: 2 – 5 jaar
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 22 × 20 × 1 cm |
| Model | KLAE013 |
|---|
Related products
Default Category
R 386 inc VAT
Default Category
R 14 inc VAT
Default Category
R 306 inc VAT
Default Category
Kendo – Tool Belt / Craftsman Belt with 12 Outer and 8 Inner Pockets
R 648 inc VAT
Default Category
R 7 236 inc VAT



