Nie Sonder Beertjie Nie – Prenteboek met CD (Afrikaans)
Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot volkleur illustrasies deur E. Lanie. Saam met elke prenteboek is ‘n CD vir saamluister’ met ‘n klokkie wat aan die einde van elke bladsy lui wanneer dit tyd is om om te blaai!?Waaroor gaan dit?
Wanneer Ruben en sy mamma en pappa trek’ vind hulle nie vir Beertjie nie. En sonder Beertjie’ mag hulle nie trek nie!
Ouderdom: 2 – 5 jaar
20 ...volkleur bladsye
A4 Sagteband
Audio CD
Taal: Afrikaans
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 18 × 1 cm |
| Model | KLAE001 |
|---|
Related products
Default Category
Altezze – Fragile Tape (Handle with Care) 48 x 50m – Box of 36 Rolls
R 632 inc VAT
Default Category
R 109 inc VAT



