Almal hou van Juffrou Alletea. Sy is die lekkerste juffrou ooit! Karel maak vir haar ‘n botteltjie wonderwater aan’ en Nancy teen teken vir haar ‘n pragtige prent van ‘n olifanter-majanter. Maar toe die wonderwater per ongeluk op die prent uitloop’ word die olifanter-majanter regtig…en hy sluk vir Juffrou Alletea in!
Stories op die CD:
– ‘n Vreemde tekening
– Land van die majanters
– Wat met Juffrou Alletea gebeur het
– Terug na die blou klas
(Also available ...in English as “An Elephanter-Gelanter”)
Voorgelees deur Anrich Herbst
Ouderdom: 3 – 9 jaar
Audio CD
40 Minute
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 15 × 15 × 1 cm |
| Model | KLAE050A |
|---|
Related products
Default Category
R 7 236 inc VAT



