Wat gebeur wanneer hasies nie hulle tande wil borsel nie’ of nie hulle kos wil eet nie’ of wanneer hasies ander hasies afknou…?
Stories op die CD:
– Wanneer hasies nie wil tande borsel nie
– Wanneer hasies jokstories vertel
– Wanneer hasies nie hulle kos eet nie
– Wanneer hasies speelgoed breek
– Wanneer hasies nie wil deel nie
– Wanneer hasies nie wil bad nie
– Wanneer hasies ander hasies afknou
Ouderdom: 2 – 5 jaar
Audio ...CD (35 min)
Voorgelees deur Lorraine du Toit
Taal: Afrikaans (Ook beskikbaar in Engels as “Naughty Rabbit”)
Audio ...CD (35 min)
Voorgelees deur Lorraine du Toit
Taal: Afrikaans (Ook beskikbaar in Engels as “Naughty Rabbit”)



