Vier konings
Voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe
In die land van Verfenoffel staan ´n ou kasteel op die heuwel. Die kasteel staan al lankal leeg’ en dit is vol spinnerakke en stof. Die minister en die raadslid hou ´n belangrike vergadering’ en besluit dat dit tyd is om te adverteer vir ´n nuwe koning om in die kasteel te kom woon. Maar watter koning sal die regte ene wees…?
Stories op die CD:
– Koning Derde-lappie
– Koning ...Ligte-rapsie
– Koning Grote-knetter
– Koning Dankbaar-en-sonskynLekkerluister stories voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe?
Audio CD
40 Minute
Afrikaanse Kinderstories (CD) – Vier Konings (Voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe)
Category: Uncategorised
Ouderdom: 3 – 9 jaar
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 27 × 26 × 1 cm |
| Model | KLAE030 |
|---|
Related products
Uncategorised
R19 inc VAT
Sale!



