Kiekie se ouer sussie’ Kay’ is ‘n kunstenaar en sy kan vreeslik mooi teken. Sy vertel ook die mooiste stories. En wanneer Kiekie se mamma dorp toe gaan’ vertel Kay vir haar stories oor die Land van Tak…
‘n Land waarin almal en alles uit Kay se tekeninge bestaan.
Stories op die DVD:
– Twee sussies beland in die Land van Tak
– ‘n Lugballon in die Land van Tak
– Daar’s ‘n boelie in die Land van Tak<...br />– Wat van die varkie geword het
– Snaakse geluide in die Land van Tak
– Vyftien ballonne
– Die burgemeester se probleem
DVD (90 min)
Taal: Afrikaans
Ouderdom: 2 – 5 jaar
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 25 × 23 × 2 cm |
| Model | KLAE019 |
|---|
Related products
Default Category
R 14 inc VAT
Default Category
R 7 236 inc VAT
Default Category
Crucial 16GB DDR4 3200 MHz SO-DIMM Single Ranked Module – Green
R 2 384 inc VAT
Default Category
Kendo – Tool Belt / Craftsman Belt with 12 Outer and 8 Inner Pockets
R 648 inc VAT



