Ontmoet vir Professor Pom en sy vriende: Kleinjan die mensekind’ Petunia die potplant’ die sokkies’ Links en Regs’ en die Dingetjie. En dan is daar natuurlik Bek’ die ou grootprater’ wat alewig besig is om die eksperimente deurmekaar te krap!
Met Albert Maritz as die stem van Professor Pom!
Stories op die DVD:
– Wat is fout met Professor Pom?
– Bek die grootprater
– Kleinjan maak ‘n plan
– Links en Regs verdwaal
– Petunia kry verkoue
– ...Bek en die kompetisie
– Dingetjie raak weg
DVD (90 min)
Taal: Afrikaans
Ouderdom: 2 – 5 jaar
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 2 × 1 × 1 cm |
| Model | KLAE018 |
|---|
Related products
Default Category
R 289 inc VAT
Default Category
R 19 inc VAT
Default Category
R 409 inc VAT



