Vir meer as 40 jaar al is die Beknopte Verklarende Woordeboek ‘n staatmaker in die Afrikaanse klas, huis en kantoor. Vir die neende uitgawe het hy ‘n bylaag bygekry met meer as 1000 nuwe Afrikaanse woorde en pryk dit nou in sy sprankelende nuwe Pharos-baadjie.
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 18 × 13 × 2 cm |
| Model | DIC3109 |
|---|
Related products
Default Category
R 7 236 inc VAT
Default Category
R 109 inc VAT



