‘n Klein bloemlesing uit die Afrikaanse Christelike liederskat vir kinders. Deel die kosbare herinneringe en ou gunstelinge van Sondagskool nou met jou kinders. Luister na die CD of speel die liedjies op die klavier – die notasie(bladmusiek)van elke liedjie verskyn agterin die boek.
Sluit ou bekendes en nuwe liedjies in, byvoorbeeld:
– Laat ons skyn vir Jesus
– As Hy weer kom
– Stapsoldaatjie
– Loof Hom met die tromme
What’s in the box
1 x Jesus-Liedjies Boek<...br />
1 x CD
Jesus-Liedjies Boek met CD
Poenankie Versameling
R 162 inc VAT
Out of stock
Category: Default Category
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 1 × 1 × 1 cm |
| Model | FL-45 |
|---|
Related products
Default Category
R 109 inc VAT



