Die Nuwe alles-in-een ?Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die suksesvolle Nuwe alles-in-een-reeks. Die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Nuwe alles-in-een ?Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak.
Die Nuwe alles-in-een ?Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die suksesvolle Nuwe alles-in-een-reeks. Die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Nuwe alles-in-een ?Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te ...maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering. Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en kooerdinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die Nuwe alles-in-een ?Graad R Leerderboek ?doen, is ‘n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.
What’s in the box
1 x Book
New all-in-one for life skills : Grade R: Workbook
Mart Meij
R 115 inc VAT
Out of stock
Category: Default Category
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 29 × 21 × 1 cm |
| Model | AOI6070503 |
|---|
Related products
Default Category
Altezze – Fragile Tape (Handle with Care) 48 x 50m – Box of 36 Rolls
R 632 inc VAT



