Die tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met 30 splinternuwe volkleuraktiwiteite. ‘n Verwyderbare handleiding in die middel van die boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit/tema.
Die tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met 30 splinternuwe volkleuraktiwiteite. ‘n Verwyderbare handleiding in die middel van die boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit/tema. Wenke word byvoorbeeld gegee vir ...bewegingsaktiwiteite, liedjies en rympies en die oordra van algemene agtergrondkennis. Temas wat behandel word, sluit in, bv.: “Goggas”, “Water”, “My klere en liggaam”, “Plaasdiere”, “Diere wat binne en buite die water woon”.
What’s in the box
1 x Book
Nuwe alles-in-een voorskoolse aktiwiteitsboek : Boek 2
R 169 inc VAT
Out of stock
Category: Default Category
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 30 × 21 × 1 cm |
| Model | AOI6071890 |
|---|
Related products
Default Category
R 8 329 inc VAT
Default Category
R 119 inc VAT



