60 legkaartstukke met prentjies om die voedsel en habitat van verskillende diere te verduidelik. Die een stuk sal bv ‘n prentjie van n hasie ophe, die volgende een ‘n prentjie van gras en blare (voedsel) en die laaste een ‘n prentjie van ‘n gat in die grond (blyplek).
What’s in the box
1 x Waar bly ek en Wat eet ek? – 60 Stukke Legkaart
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 1 × 1 × 1 cm |
Brand | ToolHome |
Model |
---|
Related products
Uncategorised
Uncategorised