Die Mini-woordeboek: Afrikaans-Engels-Engels-Afrikaans is ‘n handige en bekostigbare gids met nuttige frases vir toeriste en sakereisigers.
Die Mini-woordeboek: Afrikaans-Engels-Engels-Afrikaans is ‘n handige en bekostigbare gids met nuttige frases vir toeriste en sakereisigers. Dit is die ideale woordeboek om vinnig spelling na te gaan of die regte vertaling vir ‘n woord te vind en sluit ook afkortings en akronieme in. Dit het pas met ‘n nuwe omslag verskyn, is aantreklik ontwerp en sakpas vir oral saamdra. The Mini dictionary – English-Afrikaans-Afrikaans-English is a handy and inexpensive guide to finding the correct spelling or translation and includes useful phrases for tourists and business travellers. It also includes abbreviations and acronyms. With its new cover and attractive design it is an invaluable take-anywhere companion.
What’s in the box
1 x Book